Tuisblad

Welkom by die webblad van die AP Kerk Moot Sentraal.

Blaai gerus deur ons webblad om meer van ons kerk en gemeente te wete te kom. Gaan besoek ons ook gerus op Facebook en YouTube.

Hiermee ons aktiwiteite vir Junie 2021 (neem kennis dat alle aktiwiteite onderhewig is aan die Covid-19 inperking).